Modulekode | KMP 890 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hoogs gespesialiseerde wetenskaplike en gevorderde navorsing van die hoofdissipline waarin die student bewys lewer van gespesialiseerde kennis van spraak-taalpatologie, die analise, transformasie en evaluering van abstrakte data en konsepte. Die student moet in staat wees om toepaslike response te genereer ten einde kontekstueel-abstrakte probleme op te los. Onafhanklike beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van die navorsing binne die parameters en funksies van die voorgestelde onderwerp van studie word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel. |
Modulekrediete | 180.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App